Sportleidrade, groot wedstryde en die mense wat elke skeidsregter se besluit nog een keer moet ontleed.
Hou my op hoogteDaar’s nog hout vir hierdie vuur.
Meer leidrade, nuwe braaisituasies en belaglike probleme vir Die Advieslyn. Ekstra pakke brei die drie speelsoorte uit sonder om die reëls te verander.
STRAFDOP · Ekstra inhoudOm die sportvuurBly op hoogte
STRAFDOP · Ekstra inhoudDie groot kuierBly op hoogte
Vars braaisituasies, bekende karakters en ’n tafel vol stories vir julle volgende kuier.
Hou my op hoogteSTRAFDOP · Ekstra inhoudRaad uit die verkeerde hoekBly op hoogte
Nog belaglike bellerprobleme en meer ruimte vir die wêreld se swakste kenners om te skitter.
Hou my op hoogteElke pak voeg inhoud by die bestaande speelsoorte. Julle keuse van Skoonbek of Vuilbek geld ook vir ekstra pakke.
Begin met die basisspel.
3 Rondtes, Braai Roasts en Die Advieslyn. Kies Skoonbek of Vuilbek, of gooi alles saam in Die Groot Mix.
Speel gratis